TikTok videos song original sound - francois_van_der_merwe

2.2K
 
original sound - francois_van_der_merwe

#guntok #training #pewpewpew #Gunsoftiktok #onlytraining #shootingrange #bittereinders #boer #afrikaner Nog ʼn suksesvolle Skietdag vir die Bittereinders! Baie dankie aan Gunnar Arms vir al julle moeite en leiding met die hele proses. Ons wil vanaand elkeen aanmoedig om, meer betrokke te raak in jou buurtwag, jou bevoegdheid, lisensie en verdere opleiding te kry (gee nie om waar) . Begin net! Ons het dit goed gedink om meer opleidings dae aan te bied, ek sal in die week ʼn video maak wat verduidelik wat ons beplan om te doen. Sluit asseblief aan by ons Telegram groep sodat u direk ons kom munikasies kan ontvang. Sluit ook vandag nog by ons aan en word deel van die Bittereinders, DIE organisasie wat onbeskaamd vir ONS mense staan. Telegram skakel: https://t.me/BVNasionaal Word vandag nog ʼn Bittereinder: https://lede.bittereinders.co.za/ Bittereinders Groete -Francois van der Merwe