Francois Van der Merwe
Die bittereinders is by Brandfort. Ons sal ons vlae met trots laat wapper. Die dae van stil bly en skaam wees is verby. Bittereinders Groete - Francois van der Merwe#SAMA28 #fyp #bittereinders
Francois Van der Merwe
Gaan na ons Facebook of na ons website en raak vandag nog betrokke! #eff #malema #bittereinders #SAMA28 #southafrica #fyp
Francois Van der Merwe
Die laaste ruk het ons baie gedink oor wat die rol van die Bittereinders in die Volkstryd is. #Bittereinders #Boer #sama #fyp
Francois Van der Merwe
#guntok #training #pewpewpew #Gunsoftiktok #onlytraining #shootingrange #bittereinders #boer #afrikaner Nog ʼn suksesvolle Skietdag vir die Bittereinders! Baie dankie aan Gunnar Arms vir al julle moeite en leiding met die hele proses. Ons wil vanaand elkeen aanmoedig om, meer betrokke te raak in jou buurtwag, jou bevoegdheid, lisensie en verdere opleiding te kry (gee nie om waar) . Begin net! Ons het dit goed gedink om meer opleidings dae aan te bied, ek sal in die week ʼn video maak wat verduidelik wat ons beplan om te doen. Sluit asseblief aan by ons Telegram groep sodat u direk ons kom munikasies kan ontvang. Sluit ook vandag nog by ons aan en word deel van die Bittereinders, DIE organisasie wat onbeskaamd vir ONS mense staan. Telegram skakel: https://t.me/BVNasionaal Word vandag nog ʼn Bittereinder: https://lede.bittereinders.co.za/ Bittereinders Groete -Francois van der Merwe
Die Bittereinders opleiding in Bloemfontein is goed aan die gang. Raak vandag nog betrokke by DIE organisasie wat alleenlik in vir Boer/Afrikaner belang veg. Bittereinders Groete -Francois van der Merwe#SAMA28 #bittereinders #fyp #southafrica #gunsoftiktok #pewpew #guntraining